Bounnhang Vorachit

Bounnhang Vorachit
Bounnhang Vorachit
Bounnhang Vorachit in 2016

Algemene Sekretaris van die Volksrevolusionêre Party van Laos
Ampstermyn
22 Januarie 2016 – 15 Januarie 2021
Vise Phankham Viphavan
Voorafgegaan deur Choummaly Sayasone
Opgevolg deur Thongloun Sisoulith

6de President van Laos
Ampstermyn
20 April 2016 – 22 Maart 2021
Vise Phankham Viphavan
Eerste minister Thongloun Sisoulith
Voorafgegaan deur Choummaly Sayasone
Opgevolg deur Thongloun Sisoulith

4de Adjunkpresident van Laos
Ampstermyn
8 Junie 2006 – 20 April 2016
President Choummaly Sayasone
Voorafgegaan deur Choummaly Sayasone
Opgevolg deur Phankham Viphavan

14de Eerste Minister van Laos
Ampstermyn
27 Maart 2001 – 8 Junie 2006
President Khamtai Siphandon
Voorafgegaan deur Sisavath Keobounphanh
Opgevolg deur Bouasone Bouphavanh

Minister van Finansies
Ampstermyn
6 Augustus 1999 – 27 Maart 2001
Eerste minister Sisavath Keobounphanh
Voorafgegaan deur Khamphoui Keoboualapha
Opgevolg deur Soukanh Mahalath

Persoonlike besonderhede
Gebore 15 Augustus 1937 (1937-08-15)
Savannakhet, Franse protektoraat van Laos
Politieke party Volksrevolusionêre Party van Laos
Eggenoot/-note Khammeung Vorachit

Militêre Diens
Lojaliteit Laos
Diens/Tak Gewapende Magte
Rang Kolonel[1][2]

Bounnhang Vorachit (Lao: ບຸນຍັງ ວໍລະຈິດ; gebore op 15 Augustus 1937)[3][4][5] is 'n Laosiaanse politikus wat tussen 2016 en 2021 die sekretaris-generaal van die Volksrevolusionêre Party van Laos (de facto-leier) en president van Laos (de jure staatshoof) was. Hy was tussen 2001 en 2006 die Eerste Minister van Laos en daarna het hy as die Adjunkpresident vanaf 2006 tot 2016 gedien.

  1. McPhillips, Jody (15 Augustus 2001). "Lao Prime Minister Begins Three-Day Visit". The Cambodia Daily. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Augustus 2019. Besoek op 8 Mei 2019.
  2. "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Februarie 2019. Besoek op 9 Februarie 2019.{{cite web}}: CS1 maint: archived copy as title (link)
  3. "Asian Survey". University of California Press. 8 Mei 2006. Besoek op 8 Mei 2019 – via Google Books.
  4. "ຊີວະປະຫວັດຫຍໍ້ຂອງ ທ່ານ ບຸນຍັງ ວໍລະຈິດ". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2019. Besoek op 8 Mei 2019.
  5. "ທ່ານ ບຸນຍັງ ວໍລະຈິດ - China Radio International". laos.cri.cn. Besoek op 8 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search